Events

Adam Small-fees op Pniël Tydens die naweek van 24-26 Februarie 2017, minder as ‘n jaar na sy dood, word die Adam Small-fees in Pniël gehou. Dis ‘n fees waarvan die organiseerder, Darryl David al jare lank droom. Darryl sê die fees is sy 80ste verjaardaggeskenk aan Adam Small. En wat …